←
Bok Radio 98.9fm35,232 posts
Bok Radio 98.9fm avatar

Bok Radio 98.9fm

@BokRadio

Kaapstad se jongste progressiewe Afrikaanse Radiostasie, met volwasse kontemporêre program inhoud. Beskikbaar op 98.9fm en bokradio.radiostream.co.za

◷ Joined April 2011▧ 572 Photos and videos
Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Aug 4

Motoriste sal vanaf Woensdag minder betaal vir petrol, maar meer vir diesel, wanneer die brandstofprysaanpassings vir Augustus in werking tree.

Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Jul 23

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het besluit om die terugkoopkoers onveranderd te hou op 7-persent met die prima uitleenkoers wat op 10,5-persent bly.

Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Jul 13

Die geliefde Nieu-Seelandse akteur, Sam Neill, veral bekend vir sy rol in Jurassic Park het op die ouderdom van 78 gesterf. Hy was omring deur sy familie in die St Vincent's-privaat hospitaal in Sydney, Australië. Huldeblyke stroom van oral in.

Post attachment
Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Jun 30

Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, het aangekondig reuse-brandstofprysverlagings tree om middernag in werking.

Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·May 14

President Cyril Ramaphosa het die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, ingevolge die Grondwet afgedank.

Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·May 11

NEEM KENNIS!!! Alle Wes-Kaapse skole sal op Dinsdag 12 Mei 2026 gesluit wees. Dit is weens stormweer wat die provinsie tans teister. See less

Post attachment
Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·May 5

'n Klein bietjie verligting wag vir dieselverbruikers - die prys van diesel styg om middernag met ongeveer R5.27 per liter en nie R6.19, soos vroeer deur die regering aangekondig is nie.

Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·May 4

Nog ellende wag Woensdag op Suid-Afrikaners by die brandstofpompe. Petrolpryse sal met drie-rand-27-sent per liter styg en diesel met ses-rand-19-sent per liter.

Post attachment
Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Apr 30

President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die plaaslike regeringsverkiesing vanjaar op Woensdag, 4 November sal plaasvind.

Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Apr 28

'n Brand op die perseel van die wapenvervaardiger Denel in Macassar, Kaapstad, is vanoggend vinnig onder beheer gebring. Brand- en reddingsdienste van Macassar en Khayelitsha en 'n voorvalbestuurspan is gestuur om Denel se brandbestryders te help om die brand te blus.

Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Apr 16

EFF leier, Julius Malema is in die Oos-Londen Landdroshof in KuGompo City in die Oos-Kaap gevangenisstraf van onderskeidelik vyf en twee jaar opgelê, asook boetes van gesamentlik R60 000 of 6 maande tronkstraf in elk van die ander klagtes teen hom.

Post attachment
Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Mar 31

Die minister van finansies, Enoch Godongwana het aangekondig dat die brandstofheffing met R3 verlaag gaan word.

Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Mar 12

STEL JY BELANG IN ’N LOOPBAAN IN RADIO? Bok Radio / BokTv is dringend opsoek na ’n Buite-Uitsending (OBU) bestuurder!!! Indien jy belangstel en van die nodige kwalifikasies beskik dan wil ons graag van jou hoor! Stuur gerus jou CV na poste@bokradio.co.za

Post attachment
Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Mar 4

COPE betreur die dood van hulle stigtersleier, Mosiuoa Lekota. Die 77-jarige anti-apartheidsaktivis is na 'n lang siekbed in 'n hospitaal oorlede.

Bok Radio 98.9fm avatar
Bok Radio 98.9fm@BokRadio·Feb 28

Israel en Amerika het 'n aanval op Iran van stapel gestuur. 'n Israelse verdedigingsbeampte sê die operasie is maande lank in samewerking met Washington beplan.