←
kykNET TV54,978 posts
kykNET TV avatar

kykNET TV

@kykNETtv

kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre – DStv-kanaal 144.

◷ Joined July 2010▧ 7,786 Photos and videos
kykNET TV avatar
kykNET TV@kykNETtv·Nov 16

Vanaand op #InGesprek: Die VF Plus, ActionSA en die DA is in die ateljee om oor die koalisiegesprekke te gesels. Waar staan dié gesprekke, en wat beteken dit vir die Regering van Nasionale Eenheid? Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

Post attachment
kykNET TV avatar
kykNET TV@kykNETtv·Nov 12

Ons leer ken #BeterAsGister se Sebastian van Niekerk, klink ‘n glasie wyn saam met sakeman Whitey Basson by Pierneef’s Kraal én Ruhan du Toit gesels oor sy nuwe enkelsnit, ‘n Pa vir Kersfees. #Bravo! vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

0:30
kykNET TV avatar
kykNET TV@kykNETtv·Nov 11

12 deelnemers. R500 000 op die spel. Net één kan as SA se beste etiese jagter gekroon word! Nico Panagio stel die deelnemers op die proef in die splinternuwe realiteitsreeks #Jagter: bit.ly/3WCGsI3 Vanaf Woensdag 9 Desember om 20:00 op #kykNET @DStv kanaal 144.

1:00
kykNET TV avatar
kykNET TV@kykNETtv·Nov 10

Ontmoet vir Reuben (25), ’n forelboer van Dullstroom! Dié avontuurlustige boer is lief vir die buitelewe, sy geloof en ’n lekker koppie koffie. Hy soek ’n saggeaarde, sterk vrou wat saam herinneringe wil versamel. Skryf nou in: bit.ly/bsvskryfnouin youtu.be/QUtBfVgmt0I

kykNET TV avatar
kykNET TV@kykNETtv·Nov 10

Vyf bejaarde vriende ontdek dat vriendskap en tweede kanse selfs die krummels van die lewe in iets kosbaars kan verander. #Krummels, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

0:35
kykNET TV avatar
kykNET TV@kykNETtv·Nov 9

Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek alles wat met die plaaslike verkiesingsuitslae gepaardgaan, indringend. Ons neem ook die uitslae van Amerika se middeltermynverkiesing onder die loep. Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

Post attachment
kykNET TV avatar
kykNET TV@kykNETtv·Nov 5

Die #Bravo!-span klop aan by nuwe #KokkedoorKlassiek-beoordelaar Jess van Dyk, liedjieskrywers Anton Goosen en Christopher Torr word op ‘n spesiale manier vereer en meer! Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

0:30
kykNET TV avatar
kykNET TV@kykNETtv·Nov 4

#DaarWasNTyd toe volwassenes in hierdie land nie vir hulself kon besluit het nie, en sensors was aan die stuur van sake. Skakel in vanaand om 20:00 vir die volle episode net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

0:30