
Die plunderpartytjie het begin. Hulle wil egter nie klein plunder nie, hulle wil ‘n groot NGV-plunderpot hê.
Motsoaledi moet antwoorde gee oor omstrede NGV-kontrak maroelamedia.co.za/lees/nuus…

Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.

Die plunderpartytjie het begin. Hulle wil egter nie klein plunder nie, hulle wil ‘n groot NGV-plunderpot hê.
Motsoaledi moet antwoorde gee oor omstrede NGV-kontrak maroelamedia.co.za/lees/nuus…

US Ambassador sees AfriForum’s regional safety plan in action in Bloemfontein L. Brent Bozell III, the United States Ambassador to South Africa, visited @afriforum’s regional safety centre in Bloemfontein to see first-hand how the organisation’s community safety plan is being implemented at regional level. The visit follows Bozell’s visit to AfriForum’s national safety centre in Pretoria earlier this year. During the visit, Bozell was given a demonstration in AfriForum’s regional control room, which is staffed 24 hours a day, seven days a week, of how drone and telecommunications technology is used to monitor safety incidents and coordinate responses. The Ambassador was also briefed on the nine neighbourhood and farm watches already operating in the Bloemfontein region, as well as AfriForum’s response units, which operate within the framework of the law. The AfriForum Trauma Unit, which supports victims of farm attacks and other violent crimes in rural and urban areas, was also present. We wanted to show the Ambassador that AfriForum does not merely talk about combating crime, but is already implementing practical solutions on the ground. Through organised communities, modern technology and dedicated volunteers, we can make a tangible difference to people’s safety. AfriForum’s plan to establish a nationwide network of technology driven regional safety centres has already been submitted to the South African Presidency, together with an offer to cooperate with the government. AfriForum is still awaiting feedback. The government, the Minister of Police and national police management should regard organised communities as partners in combating crime rather than as opponents. We have already extended a hand of cooperation and believe that our safety plan can make a significant contribution to improving the safety of all South Africans. AfriForum currently has 178 neighbourhood watches nationwide that help protect communities through patrols, training and coordinated safety operations.

Solidariteit se onlangse oorwinning oor die regsektorkodes wys wat ons kan vermag wanneer ons namens ons lede teen onbillike beleid en wetgewing optree. Die uitspraak bevestig ook ons locus standi om vir ons lede in die regsberoep op te staan en hul belange te beskerm. Moenie wag tot die volgende bedreiging voor jou deur lê nie. Ons weet nou wat ons kan vermag. Dink net hoeveel meer ons kan doen as ons getalle dramaties groei. Sluit vandag by Solidariteit aan! Klik hier: bit.ly/4zCZ0GG

Maal dit met 17 000. Dit is hoeveel die totale NGV-plunderpot gaan wees.
How a liquidated firm subcontracted its R35m NHI contract to itself brnw.ch/21x774C

Die verkiesing is verby. Die onsekerheid nie. Wat beteken die uitslae vir moontlike koalisies? En hoe kan ’n regering ná die ANC lyk? Ek gesels hierdie week met Connie Mulder oor die uitslae en die keuses wat Suid-Afrika se toekoms kan bepaal. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld en deel jou mening: youtu.be/iQvVAk7KkGI

Solidariteit is aan ons regslui se kant.
Wie staan op vir regslui wanneer beleid en wetgewing hul werk en beroep bedreig? Solidariteit se onlangse oorwinning oor die regsektorkodes het nie net ’n belangrike streep in die sand teen onbillike SEB-beleid getrek nie, dit het ook bevestig Solidariteit het locus standi om in die belang van sy lede in die regsberoep op te tree. Lees waarom dié uitspraak verreikende betekenis vir regslui het, en waarom lidmaatskap van Solidariteit nou belangriker as ooit is. Lees hier meer: bit.ly/4znE7hY

Die ANC dink dis die DA se skuld dat hul swak doen. Die ANC is die ANC se skuld. Goeie nuus, hul gebrek aan selfinsig sal lei tot finale vernietiging.

Solidariteit help mense om in die buiteland te werk, terwyl hul hier bly. Aanlynwerk se era is hier. Leef met rande en verdien in dollars. Ons het reeds ons eers mense geplaas en wil dit groot uitbrei. Hou die spasie dop.
Waarom buitelandse ondernemings SA talent soek maroelamedia.co.za/lees/geld…

Die politiek is belangrik en beïnvloed ons direk, maar terwyl die alliansies gevorm (of nie) word bou ons fluks voort. Ons sal self!

Hoekom kry ek die gevoel die ANC gaan dink hulle moet meer radikaal wees met dit wat hulle laat misluk het.
The party took a knock, with its electoral support declining to 30%, placing it lower on the national electoral standings in last week’s municipal polls. ewn.co.za/2026/11/13/lge-202…

Slegs enkele plekke nog beskikbaar vir hierdie bespreking. Bevestig by die e-posadres op die advertensie indien jy wil bywoon.

PODSENDING: Suid-Afrika is moeg vir die ANC! Die verkiesing is verby en die stemme is getel, maar die uitslae laat Suid-Afrika op ʼn kruispad. Aan die een kant is daar verligting oor die feit dat die ANC nie meer alleen kan regeer nie. Aan die ander kant bring die uitslae nuwe onsekerheid oor moontlike koalisies. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels ek met Connie Mulder oor die verkiesingsuitslae, wat dit vir Suid-Afrika beteken en hoe ʼn post-ANC-regering moontlik kan lyk. Kyk saam en deel jou mening! youtu.be/iQvVAk7KkGI

Suid-Afrika is moeg vir die ANC. Maar wat volg nou? Die stemme is getel. Die ANC kan nie meer alleen regeer nie. Nou begin die onderhandelinge. Wie gaan saam regeer, en wat beteken dit vir ons? Ek gesels hierdie week met Connie Mulder oor die verkiesingsuitslae en hoe 'n regering ná die ANC kan lyk. Kyk hierdie week se episdoe van Die Solidariteit Wêreld en gesels saam: youtu.be/iQvVAk7KkGI

Regter skuldig bevind nadat hy advokate gevra het hoekom hulle wit is. Dit volg op ’n klag deur die Solidariteit Regsnetwerk by die Regterlike Dienskommissie (RDK). Volgens die uitspraak moet regter Motha ’n waarskuwing ontvang om nie weer sulke uitlatings te maak nie. Hy moet ook binne 15 dae ná die uitspraak deur die Gautengse regter-president, Aubrey Ledwaba, berispe word. Regter Motha het aan vier advokate geskryf en ’n verduideliking geëis waarom nie een van hulle swart is nie. Die Solidariteit Regsnetwerk beskerm regslui en het ook onlangs ’n saak gewen oor sektorkodes wat ras in die regsberoep reguleer. Solidariteit doen ’n beroep op alle regslui om by die netwerk aan te sluit.

Ons bou hier in Afrikaans. Die wêreld neem kennis. Primeshore, wat Suid-Afrikaanse rekeningkundiges met werksgeleenthede in Amerika verbind, het reeds Akademia-gegradueerdes aangestel. Hulle bly in Suid-Afrika en werk aanlyn in Amerika. Hulle sien hoe al meer firmas na Akademia kyk vir talent. Dit is waarom ons instellings bou. Sodat ons jongmense hul volle potensiaal kan bereik en met die bestes ter wêreld kan meeding. Kyk gerus. Dit maak 'n mens trots.

ʼn Nuwe naam. ʼn Groter visie. Die begin van ʼn beweging. Flip Buys was aan die voorpunt toe die Mynwerkersunie 25 jaar gelede Solidariteit geword het. Ondanks teenstand en onsekerheid het hy besef ons gemeenskap het meer as ʼn vakbond nodig: ʼn sterk beweging waarin mense ʼn tuiste kon vind. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels ons oor dié besluit en die beweging wat daaruit gegroei het. Kyk die episode en gesels saam: bit.ly/4zp60XD